Wie

‘n Dinamies en groeiende kerk wat Alberton en die wêreld beïnvloed met die Goeie nuus van Jesus Christus.

Hoe

Ons wil elke familie lid van die gemeente aktiveer om ‘n impak in hulle omgewing te maak.

Aanbieding

Ons is ‘n Pinkster kerk wat glo in die werking van die Heilige Gees. Ons Lof en aanbidding is gebalanseerd tussen moderne en tradisionele Pinkster en daarom glo ons, ons bied vir oud, jonk. Afrikaans en Engels ‘n aanbidding ervaring

Waardes

Alles wat ons aanpak fokus om die waardes van ons gemeente: Ons waardes is as volg:

  1. Die Woord as die hoogste gesag.
  2. Lof en Aanbidding as die asemhaling van die Kind van die Here.
  3. Familie, Hier is ons nie gemeentelede nie maar familie.
  4. Gebed is ons krag vir vandag, gister en more.
  5. Om mense te bereik is nie ‘n opsie nie maar ‘n opdrag.

Dienstye

Sondae
08:00   |   10:00   |   17:00

 

66 Nelson Mandela Avenue, Alberton